Hierdie selfsorg vakansie huis, Kruger-sprokie vir 'n Stadskind bied bosveld selfsorg-akkommodasie in Marloth Park Bewaringsgebied, ideaal vir natuurliefhebbers!

Daar is twee huise en een kothuis op die eiendom wat paartjies en gesinne kan huisves. Elke tipe akkommodasie bied 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea. 'n Braai-area is ook beskikbaar op die perseel en die swembad bied die perfekte plekkie om te ontspan en die uitsig op die bosveld te geniet.

Die eiendom is afgeleë, privaat en 'n lafenis vir voëls en wild. Die Krokodilrivier is net 'n klipgooi weg, dit verseker dat jy 'n hele rits dinge het om te sien en te doen tydens jou verblyf.



Foto Galery
Kruger Sprokie vir 'n Stadskind Kleinbegin

Die eenheid bestaan uit die volgende:

2 x Slaapkamers

  • Hoof-slaapkamer
    • 1 x Koningin grote bed
  • Slaapkamer 2
    • 1 x Koningin grote bed
    • 2 x Enkel stappel beddens

Albei slaapkamers bevat n lugversorger.

2 x En Suite Badkamers

  • Hoof-badkamer
    • 1 x Stort
    • 1 x Hoek bad
  • Badkamer 2
    • 1 x Bad

1 x Oopplan kombuis area

1 x Leef-, sit- en eetkamer area

Die eenheid het sy eie braai area en splashpool.


028-3783.jpg 029-4321.jpg 031-3471.jpg 032-1902.jpg 033 2-1351.jpg 033-3705.jpg 037 2-4408.jpg 038 2-389.jpg 041 2-3334.jpg 041-2425.jpg 043-2802.jpg 044-67.jpg 045-1458.jpg 046-4364.jpg 047-4756.jpg

028-3783.jpg

Terug Terug na bo