Ons bied selfsorg vakansie huise in Marloth Park. Van ons Boomhuis wat 2 persone kan akkomodeer tot ons huise Kruger Sprokies vir n Stadskind en Kruger Kinders van die Wind wat 6 persone kan akkomodeer. Ons fokus daarop om bekostigbare verblyf vir besoekers aan die Kruger Nasionale Park te verskaf. Marloth Park grens dus aan die Kruger Nasionale Park en is 'n bestemming wat baie geliefd is. Marloth Park bied jou 'n unieke klein wildtuin ervaring.

Kontak Annatjie Conradie:

082 891 2825

besprekings@marlothparkverblyf.co.za
 

Aanlyn Navrae

 

 



 

..

Vakansie huis:

Klein Begin vanaf R1.000 per nag, slaap 6, minimum 2 nagte.

Beskikbaarheid (Skakel)

Vakansie huis:

Boomhuisie, slaap 2 vanaf R450 per nag, minimum 2 nagte.

Beskikbaarheid (Skakel)

Vakansie huis:

Kinders van die wind slaap 6   vanaf R1,000 per nag, minimum 2 nagte.

Beskikbaarheid (Skakel)

Vakansie huis:

Paradys slaap 4 vanaf R 700 per nag, minimum 2 nagte.

Beskikbaarheid (Skakel)

 

 



Terug Terug na bo