Marloth Park Vakansie Huise

Annatjie Conradie en Anjazel de Klerk bied aan bekostigbare en gerieflike selfsorg verblyf aan in hul vakansie huise in Marloth Park.

Dis die alombekende vakansie dorp wat aan die Kruger Nasionale Wildtuin grens. Al wat hierdie twee besonderse plekke van mekaar skei is die Krokodilrivier.

Marloth Park bied 97km grond paaie en 4000ha bosvelde aan. Marloth Park bevat die volgende wild: Rooibokke, Zebra's, Blouwildebeeste, Kameelperde, Vlakvarke, Koedoe's, Duikertjies en Bosbokkies. Soms sluip daar snags in Marloth Park 'n luiperd rond. Ape en bobejane is volop. Die voël lewe is 'n belewenis. Die Krokodilbrug inganshek na die Kruger Nasionale Wildtuin is ongeveer 25km van Marloth Park .

Marloth Park Verblyf bied 'n meer bekostigbare verblyf opsie vir diegene wat die Kruger Wildtuin wil besoek.

Marloth Park bied besoekers die geleentheid om vir kilometers langs die draad van die wildtuin te stap of fiets te ry terwyl daar na die wild en die pragtige Krokodilrivier aan die anderkant van die draad gekyk kan word.

Toets - Nuwe besprekingskalender

Selfsorg akkommodasie:

Klein Begin vanaf R1,000 per nag, slaap 6, minimum 2 nagte.

Selfsorg akkommodasie:

Boomhuisie, slaap 2 vanaf R350 per nag, minimum 2 nagte.

Selfsorg akkommodasie:

Kinders van die wind slaap 6   vanaf R1,000 per nag, minimum 2 nagte.

Selfsorg akkommodasie:

Paradys slaap 4 vanaf R 700 per nag, minimum 2 nagte.

Terug Terug na bo