Ons bied selfsorg vakansie huise in Marloth Park. Van ons Boomhuis wat 2 persone kan akkomodeer tot ons huise Kruger Sprokies vir n Stadskind en Kruger Kinders van die Wind wat 6 persone kan akkomodeer. Ons fokus daarop om bekostigbare verblyf vir besoekers aan die Kruger Nasionale Park te verskaf. Marloth Park grens dus aan die Kruger Nasionale Park en is 'n bestemming wat baie geliefd is. Marloth Park bied jou 'n unieke klein wildtuin ervaring. Kontak Annatjie Conradie: 082 891 2825 besprekings@marlothparkverblyf.co.za
.. |
|
Terug | Terug na bo |