Foto Galery
Kruger Sprokie vir n Stadskind Boomhuis

Die eenheid bestaan uit die volgende:

1 Oop plan vertrek wat jou leef-, kombuis- en slaaparea is.

Die vertrek bevat:

'n Dubbelbed

Tv met volle DSTV

Kombuis area kompleet met 2plaat oondjie en n mikrogolf

Die badkamer is afgeskort en bevat n stort.

Die eenheid het sy eie braaiarea.


Houthuis Slaapkamer-4853.jpg 1234601102032307387585241780942639n-4094.jpg 1509051102032307307583241627560163n-2820.jpg 16205151020323072967829754967135n-2622.jpg 189699610203230738798525114159720n-1322.jpg

Houthuis Slaapkamer-4853.jpg

Dubbelbed met 2 gemakstoele om op te sit voor die TV as jy regtig nie kan gaan sonder TV nie.




Terug Terug na bo